top of page
Frans Minnaar.

08:46

13:17

07:55

57:23

32:09

12:37

16:39

12:49


Die Market is die Vyand
Gebruik maar al die mooi woorde wat jy wil; as die EFF of die MKP ooit betekenisvolle seggenskap in die ekonomie van hierdie land sou verkry, sal dit hele spulletjie soos ʼn kaarthuisie in duie stort. Nie dat die ANC veel beter nie, maar minstens sukkel-sukkel die land darem nog aan.

Frans Minnaar
5 hours ago3 min read


Hervorming van die Verenigde Nasies: Die verskuilde agenda
Ek weet nie waar hierdie obsessie met die sogenaamde hervorming van duie Verenigde Nasies vandaan kom nie. In teorie kan ek wel verstaan dat die argument is dat die Verenigde Nasies saamgestel, of dan georganiseer, was na die beëindiging van die Tweede Wêreldoorlog, en dat dit nou uitgedien is, want die werklikhede in die wêreld het verander. Eintlik het die magsbalans binne die kring van dominante moondhede in die wêreld verskuif, eerder as tussen moondhede.

Frans Minnaar
5 hours ago11 min read


Die "Rooi Gevaar"
Daar is absoluut geen twyfel dat daar destyds ʼn “rooi gevaar” in Suid-Afrika was nie; bedoelende dat daar ʼn gevaar was dat bewegings en groepe wat die Kommunisme ondersteun het, in Suid-Afrika beheer oor die staat kon verkry, en die land vierkantig in die invloedsfeer van die Kommunistiese Blok sou geplaas het. Dit sou die strategiese posisionering en geopolitieke werklikhede van die tyd ingrypend beïnvloed het, want dit sou die Sowjetunie beheer gegee het oor die Kaapse hand

Frans Minnaar
6 hours ago6 min read


Paul O'Sullivan, Parlement and Rassisme
Paul O'Sullivan is 'n bombatiese grootprater. Hy het die Parlement geminag. Maar dit is nie asof die Parlement bestaan uit voorbeeldige protagoniste nie.

Frans Minnaar
6 hours ago15 min read


Ek verwerp transformasie. Punt.
Blanke Suid-Afrikaners se kulturele goedere word opsetlik vernietig, en die groep (maar dan spesifiek Afrikaners) word openlik, en sonder skaamte, geteiken vir marginalisering. Ek ondersteun nie transformasie, soos dit in Suid-Afrika toegepas, en as die aanvaarde narratief bewoord word nie.

Frans Minnaar
6 hours ago4 min read


Haatspraak (volgens die Suid-Afrikaanse definisie daarvan)
Die vertoon van die ou landsvlag is verban omdat dit met apartheid geassosieer word, terwyl die lied "Kill the Boer, Kill the Farmer" om dieselfde rede nie as haatspraak beskou word nie (die gunsteling argument van "'n vryheidslied". Tog was die twee sake veronderstel om onder dieselfde objektiewe regsreëls deur onpartydige howe beoordeel te word.

Frans Minnaar
Feb 257 min read


Reaksie op: Tim: Ek luister liewer na Clem Sunter as na dié konserwatiewe koor
Tim du Plessis was een van die wysgere wat Afrikaners oortuig het om FW de Klerk te volg. Vandag hammer hy steeds op dieselfde tema (en ideologie), ongeag die duidelik vernietigingende gevolge, die onontkenbare rasse - en kulturele diskriminasie waaraan Afrikaners onderwerp word. Net soos Theuns Eloff en vele ander "broeders van Wim de Klerk." Dit het tyd geword vir Afrikaners om hierdie "wysgere van die volk" te sien wat wie hulle is...

Frans Minnaar
Feb 221 min read


Rusland moet nie bewonder word nie
Wat my kwaad gemaak het vir Rusland, was die flagrante, skaamtelose inval in die Oekraïne in 2022. Vir my was dit tipies aan die Russiese ingesteldheid: Vergeet van die lot, die lyding, die vrese van mense; as ons die Oekraïne wil hê, sal ons dit vat, ongeag dood en vernietiging. Weereens was dit alles die gevolg van ʼn verdomde psigopatiese sterkman wat wil held speel; in hierdie geval Putin. En Rusland verkies hierdie paradigma. Minagting vir mense en hul lewens, hul vrese e

Frans Minnaar
Feb 1511 min read


John Steenhuisen, die DA en Dion George
John Steenhuisen het 'n Transformasie-agent geword. Hy is kwaad en ontnugter. In die proses (as 'n gevolg) het hy 'n risiko vir die DA geword; dit terwyl die DA self sit tussen die duiwel en die diep blou see; reageer hulle Regs, verloor hulle steun Links; reageer hulle Links, verloor hulle steun Regs. Dion George het die party se beeld van onkreukbaarheid laat kraak. Die twee faktore beperk die DA se politieke beweegruimte fundamenteel.

Frans Minnaar
Feb 1214 min read


Regeringsbeleid en die implementering daarvan
Suid-Afrika se beleidsrigtings is vernietigend, want is deurlopend geskoei op onwerkbare, ideologiese aannames en teorieë wat nog nêrens in die wêreld geslaagd was nie, en meestal die werklikhede van die jare 1970s en 80s weerspieël, en nie die jaar 2026 nie.

Frans Minnaar
Feb 114 min read


Die ANC en Suid-Afrika se internasionale verhoudinge: Ideologie het getriomfeer
Die ANC se leiers weet, is bewus daarvan, dat die antagonisering van die VSA en ander Westerse lande daartoe kan aanleiding gee dat ekonomiese groei ondermyn kan word, en die land selfs vinnig kan verarm, veral as aktiewe sanksies sou volg. Hulle weet dit, en dit help nie eens om dit as ʼn argument aan te voer wanneer met hulle hieroor geargumenteer word nie. Hulle het dit reeds in hulle besluitneming verreken. Die Ideologie het gewen, en in die toekoms gaan die ANC openlik, e

Frans Minnaar
5 hours ago8 min read


Israel, USA attack on Iran: My Viewpoint
Israel and the United States should have attacked the Iranian regime. But the objectives must have been much clearer and specific, focused on eliminating the major risks identified. Well, in my ignorant opinion, that is what should have happened. I am afraid that, what is currently unfolding, is a scenario of defeating a conventional fundamentalist regime, but replacing it with something, or somewhat that may actually be worse for Israel and the West in the long run.

Frans Minnaar
6 hours ago9 min read


Remuneration of municipal councilors
The salaries and benefits of municipal councillors are determined by the Remuneration of Public Office Bearers Act, 1998; and then (currently) specifically the regulations titled Determination of upper limits of salaries, wages and benefits of different members of municipal councillors (the September 2023 version).
Download an Excel spreadsheet below to do a quick analysis of the salaries of municipal councilors in your municipality.

Frans Minnaar
Feb 262 min read


The National Democratic Revolution
What exactly is the National Democratic Revolution (NDR)? This concept apparently stands central to the modern ANC’s policy agenda; yet, it is difficult to determine from literature how exactly to define it. It is almost strange how the concept is used in progressive circles in the country, without it being properly defined – as if there is an unquestioned understanding in the midst of the recipients of the message that makes further explanations unnecessary.

Frans Minnaar
Feb 259 min read


Maduro, the US and International Law
So, the US has breached international law by kidnapping Maduro. But who cares? Let me tell you, not the ANC. The ANC’s standard is their Cold War loyalties. Anyway, who actually cares about “international law” anymore? What matters, is ideology, not law.
Just considers the hypocritical South African government. It condemns the United States government for capturing Maduro, but is silent about Russia’s invasion of a sovereign state. How many people has dies during the US’s a

Frans Minnaar
Jan 93 min read
bottom of page