My naam is Frans Minnaar. Ek is gebore in 1968. My belangstelling (en spesialisasie) is Regeerkunde, Munisipale Regering, Administrasie, Bestuur en Ondernemingsrisiko's.
Ek het 'n Ph. D-graad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) (2004), in Openbare Administrasie en Bestuur.
Van Februarie 1994 tot einde Januarie 2003 het ek as staatsamptenaar gewerk, van 2003 tot 2024 as bestuurskonsultant, en van 1996 tot 2016 as deeltydse universiteitsdosent aan die UV; insluitend die fasilitering van veelvuldige opleidingsessies aan werkende volwassenes (hoofsaaklik in die openbare sektor).
Ek het twee akademiese boeke geskryf, wat deur Van Schaik-uitgewers uitgegee is.
English >>>
Frans Minnaar is 'n YouTuber, Blogger, Aktivis, Ontleder en Adviseur. Ek ontleed Aktuele sake (insluitend politiek, ekonomie, samelewing en regeertoestande). Ek ondersoek ook die regering en administrasie van staatsinstellings en munisipaliteite. Die resultate van ontledings word benut om regeer- en ondernemingsrisiko's te identifiseer.
Frans skryf blogplasings en ontwikkel YouTube-video's oor die resultate van sy ontledings, en oor sy menings. Ek adviseer individue, gemeenskappe en sakeondernemings oor strategieë om die risiko's te bekamp wat voortspruit uit die onstuimige regeringsomgewing waarin Suid-Afrikaners en die ondernemings wat in sy omgewing werk, funksioneer.
Ek skryf blogplasings met my menings, en die resultate van my ontledings en risikobeoordelings. Sommige blog plasings, wanneer dit datablaaie en ander verslae of ontledings bevat, is gereserveer vir Premium-intekenare.
Ek ontwikkel YouTube-video's, poduitsendings en stemopnames, wat ek op my Youtube-kanaal plaas, en/of die video- en klankplatforms (en toepassings) op hierdie webwerf.
I write blog posts with my opinions, and the results of my analyses and risk assessments. Some blogs, when it contain datasheets and other reports or analyses, are reserved for Premium subscribers.
I develop YouTube videos, podcasts and voice recording, which I post on my Youtube channel, and/or the video – and sound platforms (and apps) on this website.
Frans Minnaar is 'n aktivis. As u verkies, nadat u my menings en kommentaar gelees het, kan u my maar'n politikus noem (alhoewel ek geen werklike politieke aspirasies het nie). My aktivistiese agenda is gevestig op vier doelwitte (of waardes), naamlik: (1) Gelykheid (wat beteken werklike gelykheid, sonder regstellende aksie of “transformasie”), (2) Gebalanseerde Grondwetlikheid (dit wil sê 'n samelewing wat deur Grondwetlike waardes regeer word, maar sonder voorkeure en geleenthede vir diskriminasie daarin ingebou); (3) Vrye Markte (insluitend Kapitalisme as 'n dominante ekonomiese ideologie) en (4) Ondernemingsuitnemendheid.
Bladsy >>>
Frans Minnaar is an activist. If you want to, when you have read my opinions and commentary, you can also call me a politician (although I have no actual political aspirations). My activist agenda is pillared on four aims (or values), namely: (1) Equality (meaning actual equality, without affirmative action or “redress” policies), (2) Balanced Constitutionalism (that is, a society ruled by Constitutional values, but without preferences and opportunities for discrimination built into it); (3) Free Markets (including Capitalism as a dominant economic ideology) and (4) enterprise excellence.
The following datasets are currently available to be downloaded by Premium Plus and Premium Xtra subscribers from the File Share page:
Die volgende datastelle is tans beskikbaar om afgelaai te word deur Premium Plus- en Premium Xtra-intekenare vanaf die File Share-bladsy:
Other datasets currently available on the File Share page include: Analysis of GDP and Capital Formation, Analysis of Public Wages (Salaries and remuneration paid to public servants), Trade between the USA, China and SA and General Risk-related Trends.
Om toegang te verkry tot die gereserveerde inhoud en dienste op die webwerf, kan u inteken op een van drie Intekenplanne.
1. Die Premium Plan verleen toegang tot inhoud op die webwerf wat addisioneel is tot YouTube video’s en blog plasings; sowel as tot weeklikse Zoom sessies en die aanlyn groepe beskikbaar.
2. Die Premium Plus Plan verleen toegang tot die voordele van die Premium Plan, sowel as tot Risiko - en Scenario ontledings wat Frans deurlopend saamstel.
3. Die Premium Extra Plan verleen toegang tot die voordele van beide die Premium - en Premium Plus Planne, sowel as tot persoonlike aanlyn besprekings met Frans Minnaar.